De tweede brief van Petrus
- Matt. XXIV vir Petrus geen
vergete hoofstuk. Kerk en Woord
26 (nr. 10, oktober 1978), pp. 222-226.
Wie is in 2 Petrus die
valse profete en die spotters? Deurgaans is van hulle van
alles en nog wat gemaak, soos Libertinistische gnostici,
valse predikers van 'n valse vrijheid. Ja, maar analise
bring ons tot die konstatering dat dié valse profete
dieselfde valse profete was waar oor Christus in Matt. 24
spreek. Dit was agente vir die Jewish Patriotic Front.
Agitatore wat steun werf vir die selotiese opstand teen
Rome. Hulle probeer om in die gemeente in te dring. En om
die christene te verlei om met 'n vals-messiaanse
beweging saam te werk. Hulle belowe vrijheid aan hulle,
terwyl hulle self slawe van die verderf is.